Die personeel en leerders van die Hoërskool Stoffberg het onlangs vir Christo Zevenster (42), 'n onderwyser wat die afgelope 13 jaar aan die skool verbonde was, gegroet. Zevenster het wiskunde, tegniese wiskkunde, tegnologie en siviele tegnologie aangebied.