Clinton Ahlers
Ek doen dieToy Run al vir vyf jaar en ek doen dit vir die kinders. Ek geniet dit ook baie.
Also read: Three hijackings in same Brakpan suburb on same day
Metro keeping mum on mega housing project
It’s almost time for the Toy Run
Volg ons:
Instagram
Twitter
Facebook
Johan Niemand
Ek is al tien jaar deel van die groep en ek doen dit want dis vir my regtig lekker om deel van so ‘n goeie doel te wees.
Giacomo Virgili
Ek doen die Toy Run vir agt jaar, want ek hou daarvan om iets vir die minderbevoorregtes te doen.
Armand Coetzee
Ek is al drie jaar deel van die groep en ek doen dit omrede ek dit geniet en dit vir my lekker is.
Dieter Coetzee
Ek is al drie jaar deel van die Toy Run. Ek doen dit om deel van die groep te wees en dis vir ‘n goeie doel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.