Dit is vanjaar die derde jaar dat die Pannefees aangebied word en ‘n nuwe komitee, wat vanjaar vir die reëlings verantwoordelik sal wees, is ook op die been gebring. Die lede is, voor (van links): Mike Bouwer en Martie Greyvensteyn. Agter: Deon van der Walt, Gustav Marais, Nico Grobbelaar, Johan Wolmarans en Neil van der Merwe.

Deon van der Walt, van Tricore Engineering, en sy vrou, Lucinda. Deon dien vanjaar op die feeskomitee. Die Pannefees word op 9 en 10 Oktober op die sportgronde van Laerskool die Arend gehou.
Willem Venter (links), van SA Feeste, het ook die amptelike bekendmaking van die Pannefees bygewoon. Saam met hom op die foto is Ruan Bosman, van die Brakpan Tuinsentrum, en sy verloofde, Christie Slabbert.
Nic Muller, algemene bestuurder van Carnival Toyota, wat vanjaar ‘n hoofborg van die Pannefees is, saam met Luzelle Koortzen, wat ook ‘n werknemer van Carnival Toyota is.