
Tutela Brakpan, geleë te 106a Northdenelaan gaan voortaan elke tweede en laaste Donderdag van die maand ’n klereverkoping by die kantoor hou.
Die publiek word uitgenooi om die kantoor te besoek en klere, wat in ’n goeie toestand is, teen spotgoedkoop pryse op te raap.
Lees ook: Ondersteun Tutela Gesinsorg
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



