Editor's noteLocal newsNews
Só kan jy môre (Saterdag) die DBV help
Die vrywilligers sal duidelik uitgeken kan word.

Die publiek word gevra om die uitkyk te wees vir vrywilligers wat môre (Saterdag) ‘n blikkie skud projek vir die Brakpan Dierebeskermingsvereniging (DBV) sal onderneem.
Die vrywilligers sal by die verkeerslig by die Mall@Carnival (by die kruising van Heidelbergweg en Airport Drive) wees en sal duidelik uitgeken kan word.
Hou dus maar ‘n paar rand of kleingeld byderhand om in die blikkies te plaas.
Lees ook:
SPCA thanks you for the support
Blikkie skud kry goeie ondersteuning
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



