Local newsNews
Vrywilligers help bejaardes met benodighede
’n Groep vrywilligers, wat maandeliks die inwoners van die Tweedy Park woonstelle ondersteun was Saterdag, ten spyte van gietende reën, weer op hul pos.
Die groep verskaf maandeliks ’n maaltyd aan die inwoners van die 112 woonstelle asook vars vrugte en ander broodnodige items.
Lees ook: Pensioenarisse vind nie baat by Swart Vrydag
Solidariteit Helpende Hand bring Kersvreugde
MTB race does its bit for charity again
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





