Editor's choiceLocal newsNews
Bejaardes sluit die jaar af met ‘n vrolike Kersete
Die Frank Mynhard Sorgsentrum het verlede Woensdagoggend vir 480 mense ’n gratis kersete aangebied.
Inwoners van die Tweedy Park sentrum het hul geliefdes genooi om die dag saam met hul deur te bring en die vermaak van die gaskunstenaars te geniet.
Lees ook: https://www.citizen.co.za/brakpan-herald/165080/make-sure-elderly-safe-especially-festive-season/
Follow us:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





