Editor's choiceLocal newsNews

Indrukwekkende handwerk deur VLU

Indrukwekkende handwerk, wat deur die lede gmaak is, is beoordeel.

Die Brakpantak van die Vroue Landbou Unie het verlede Dinsdag oggend vergader.

Lede van die VLU neem gedurende die loop van die jaar aan ’n verskeidenheid kompetisies deel en verdien punte in die verskillende kategorieë.

Van die lede en gaste wat die vergadering bygewoon het is (van links): Elsabé Grobler (voorsitter), Magriet Marx, Hettie Horn, Jackie Lavos, Linda Botha (streek kompetisiekoordineerder), Barbara Steenkamp (beoordeelaar) en Marinda van Rensburg.

Lees ook: VLU skop die jaar af

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button