Local newsNews
VLU lede skenk komberse aan die Frank Mynhardt Sorgsentrum
Die Brakpan tak van die Vroue Landbou Unie het Dinsdagoggend vergadering gehou waartydens ’n skenking van komberse aan die Frank Mynhardt Sorgsentrum oorhandig is.
Die lede se handewerk is ook beoordeel.

Lees ook: Kwiltwerk onder die vergrootglas by VLU
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



