Editor's choiceLocal newsNews
Lesersfoto van die week
Agt leerders, twee pa’s en ’n oupa van die Laerskool Dalview het onlangs aan die SA Laser Run Kampioenskappe, wat in die Paarl by die Val-Da-Vie Wine Estate plaasgevind het, deelgeneem.
Die Laser Run kombineer hardloop en skiet in vinnige en dinamiese wedstryde, met ’n laser pistool.
Atlete moet ‘n teiken vyf keer tref voordat hulle kan hardloop.
Lees ook: Hoërskool Die Anker se hengelaars vang 108 visse
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



