Editor's noteLocal newsNews

KYK: Foto’s van massiewe brand in Vulcania

Volgens inligting het ‘n veldbrand ontstaan wat versprei het na ‘n privaat bergingsfasiliteit, waar saamgeperste papier in bale geberg word.

Nooddienswerkers van die Ekurhuleni Metro is vanoggend steeds op die toneel van ‘n brand wat gistermiddag laat in Uraniumweg, Vulcania uitgebreek het.

Die bale papier het begin brand en ten minste agt brandweerwaens is na die toneel om die brand onder beheer te bring.

Sovêr bekend is niemand beseer nie.

Lees ook: Organisasies wat ander help trek noustrop

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button