Local newsNews
Skoolvakansie is nie verleng nie
’n Gerug dat skole eers volgende Donderdag (19 Julie) open is onwaar en leerders en onderwysers sal, volgens die kalender, op 17 Julie moet aanmeld vir die aanvang van die derde kwartaal.

’n Gerug oor die verlenging word op sosiale media versprei en dui aan dat die skoolvakansie verleng word weens die bedrywighede wat vir Mandela-dag, wat Woensdag gevier word, beplan word.
Die Departement van Basiese Onderwys het egter die versekering gegee dat skole wel op 17 Julie sal heropen.
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



