Local newsNews

Die skote klap in Brenthurst

“Ek het gesien hoe ‘n man ‘n handgeweer uit sy sak uithaal en skote in die lug skiet,” het die vrou gesê.

Verskeie geweerskote het vanmiddag (Sondag) deur Brenthurst weergalm toe ‘n begrafnisstoet in Prince Georglaan na die Brakpan begraafplaas beweeg het.

Die stoet, wat uit talle busse en voertuie bestaan het, het net na 2.15nm by die begraafplaas aangekom. Talle begrafnisgangers was ook te voet.

‘n Inwoner met wie die Herald het gepraat het, het gesê dat dit die begrafnis van ‘n lid van die EMPD is. Dit kon nie bevestig word nie.

‘n Ander inwoner het gesê dat sy ten minste 10 geweerskote gehoor het.

“Ek het gesien hoe ‘n man ‘n handgeweer uit sy sak uithaal en skote in die lug skiet,” het die vrou gesê.

Dit was skrikwekkend,” het sy bygevoeg.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Thelma Koorts

Thelma Koorts is an editor with a passion for delivering high-quality editorial services that meet the evolving needs of readers and clients. She currently serves as the editor for the Brakpan Herald, Springs Advertiser, African Reporter, and Heidelberg Nigel Heraut. With over 30 years of experience in journalism, her goal is to keep readers informed and updated through informative news from the community to the community.

Related Articles

Back to top button