NewsSchools

Ankers beloon vir tyd agter die boeke

Leerders van Hoërskool Die Anker wat skouer aan die wiel gesit het, het die vrugte van hul harde werk gepluk toe die top 10 akademiese spanne vir die tweede kwartaal onlangs aangekondig is.

Graad 11, agter (van links): André Ihlenfeldt, Bridget Julsing en Brandonn Pelser. Voor: Monique Fourie, Amanda Thiart, Amanda de Bruyn, Chené Bierman en Amoré Botha.
Graad 10, agter (van links): Anika Bothma, Christo Erasmus en Rachelle van Kaam. Voor: Nicola Karsten, Carmen Engelbrecht, Kiara Partington, Shauné Lategan en Abygale Smith.
Graad nege, agter (van links): Nicole Claassen, Kaylin de Vries, Ilse Scharneck, Zahndrie van Greune en Chanté Immelman. Voor: Leandie Radley, George Giessing, Franco Oosthuizen, Marthinus Coetzer en Marnie van der Westhuizen.
Graad agt, agter (van links): Jordan Oliver, Raymond van Blerk, Nantus Joubert, Christian van Schalkwyk en Divan du Plooy. Voor: Jason Pretorius, Megan Fraser, Karien du Plessis, Kara Venter en Victor Naudé.

Lees ook: Dié twee Ankers kan vir jou ’n koek bak

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button