Editor's noteLocal newsNews

Veerpyltjiespelers kry erkenning

Hier is die Kingsway Klub se top veerpyltjiespelers van die jaar.

Die Ekurhuleni-Oos Meesters Veerpyltjie Assosiasie het onlangs sy jaarlikse prysuitdeling by die Kingsway Klub gehou.

Hermien van den Heever is die vrouespeler van die jaar terwyl Danie Binneman die mansspeler van die jaar is.

Lees ook: Ekurhuleni-Oos Veerpyltjieklub se spelers vaar uitstekend in kompetisie

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button