Editor's choiceLocal newsNews

Boeremark is weer ’n gesellige gedoente

Die Boeremark was weer vol kleur en geur.

Soos ouder gewoonte was die maandelikse Boeremark, wat by die Brakpan Tuinsentrum gehou word, weer Saterdag ’n aangename gedoente.

Die drie agt-jariges, Shaelee Hoy (links), Simoné Maritz en Shaelyn Hoy, het van die lekker eetgoed wat beskikbaar was op die proef gestel.

Lees: Gelukkige gesigte by Boeremark

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button