Local newsNews

KYK: Baba- en kleuterkompetisie wenners kry hul pryse

Die wenners in die vier ouderdomskategorieë het elk met ’n prys ter waarde van R10 000 asook ander pryse van die Mall@Carnival weggestap. Die publieke keuse wenner het ook ‘n prys van R10 000 ontvang.

’n Opgewonde atmosfeer het Saterdag by die Mall@Carnival geheers toe die wenners van die Herald se baba- en kleuterkompetisie aangekondig is.

 

Nombuso Mahlangu en haar ouers, Fanie en Cindy. Al die opwinding en mense het haar bietjie senuweeagtig en kamerasku gemaak.
Minki Grobler en haar ma Cheri.
Lincoln Malouly en sy ma, Lauren.Mahlangu en haar ouers, Fanie en Cindy. Al die opwinding en mense het haar bietjie senuweeagtig en kamerasku gemaak.
Haily Möller en haar pa Armand.
Nadat die publiek gestem het is Yente Erasmus as die wenner aangewys. Haar ma is Anandi.
Nombuso Mahlangu het die ouderdomsgroep twee tot drie jaar gewen. Haar ouers Cindy en Fanie, het was hoog in hul skik. Xolile Radebe en Marius van Biljon is ook in die foto.
Ouers, vriende en familie van die 40 finaliste het opgedaag vir die prysuitdeling wat Saterdagoggend gehou is.
Lincoln Malouly het die ouderdomsgroep een tot twee jaar gewen. Sy ma Lauren was oorstelp van vreugde. Xolile Radebe, bemarkings koördineerder van die Mall@Carnival het sy prys aan hom oorhandig. Linda Pretorius, takbestuurder van Caxton en Marius van Biljon het toegekyk.
Marius van Biljon van Platinum Radio het die wenners aangekondig.
Minki Grobler het die ouderdomsgroep drie tot vier jaar gewen. Haar ma Cheri was saam met haar, Linda Pretorius, takbestuurder van Caxton en Xolile Radebe is ook in die foto.

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button