Local newsNews

Dele van Brakpan sonder water vanoggend

Die Ekurhuleni  Metro  vra om verskoning vir enige ongerief.

Inwoners van  Sallies Village,  Brenthurst,  Maryvlei,  Withok en Vulcania sal vanoggend vanaf 9vm tot 11vm nie watertoevoer hê nie.

Die onderbreking is te wyte aan werk wat by die Sallies Village-pompstasie gedoen word.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button