Editor's noteNewsSchools

Twee spanne van Laerskool Dalview kraai koning

Beide die spanne was wenners van die Rugby Superliga.

Die o-9A en B rugbyspanne van Laerskool Dalview het onlangs rede gehad om breë bors rond te loop.

Beide die spanne was wenners van die Rugby Superliga. Die liga bestaan uit die top agt skole in die Valkestreek.

Die o-9A span word afgerig deur Jannie van Jaarsveld (links) en Mark Strydom.

Fanie Kotze, sportorganiseerder van die Laerskool Dalview, het gesê dat elke speler sy kant gebring het en dat die skool voorwaar trots is op die twee spanne.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button