Geniet ’n oggend van sport saam met die SAPD
Die aktiwiteite begin om 7.30vm by die Charl Baard Stadion.

Die Brakpan SAPD maatskaplike misdaadvoorkomingseenheid en jeugmisdaadvoorkomingsgroep hou Saterdag ’n sportdag.
Benewens sokker- en netbalwedstryde (o-10, o-13, o-16 en oop afdeling), sal daar ook vermaak, inligting oor loopbane en gesondheid, en ander aktiwiteite, wat op die jeug fokus, wees.
Toegang is gratis.
Lees: Top SAPD lede besoek dorp
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter



