Wonderlike feestyd vir almal
’n Wonderlike feestyd en ’n voorspoedige 2020 aan al ons lesers.
Die redakteur, bestuur en personeel van die Brakpan Herald wens al ons lesers ’n wonderlike feestyd en ’n voorspoedige 2020 toe.
Die Herald het gevra dat lesers vir ons foto’s vir die voorblad van ons laaste uitgawe vir 2019 stuur.
Dié oulike foto van Mikayla Smith (6) en haar boetie Ethan (4), wat in Brakpan woon, is by die Bokkie Park in Boksburg geneem.
Lees ook: Learn how to say Merry Christmas in the 11 official languages
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:



