Local newsNews

Vroue leer so kuier-kuier

Die vroue het weer ’n gesellige kuiertjie geniet terwyl meer ernstige sake ook bespreek was.

Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-Unie het Dinsdagoggend ’n suksesvolle vergadering gehou.
Delores van Rooyen en Sjaan Buchel het tydens die vergadering ’n praatjie oor die bome van die jaar, die kremetart- en essenhoutboom, gelewer.

Lees: Sluit aan by die Vroue Landbou-unie

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

hyperlink

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button