As ek gestres is onttrek ek my van mense en voel beter as ek kreatief kan raak met iets soos scrapbooking of Dot Art verfwerk.
Hoe hanteer jy stres gedurende die inperking?
Ek hanteer my stres deur yoga oefening te doen want dit kalmeer my en mens voel sommer goed na die tyd.‘n ‘Change of scenery’ maak die wêreld se verskil, al is dit net vir ‘n uur of twee. Ek sal ook ‘n bietjie om die blok gaan stap.Ek hanteer stres deur genoeg oefening in te kry, bietjie laat in te lé en beslis om ‘n yskoue biertjie te geniet.Ek maak seker ek kry genoeg slaap. Ek maak ook seker ek eet reg en ek kry gereeld oefening in.
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms: