Die foto wat vir ons uitgestaan het is dié een van Jan Oosthuizen (48) en sy seun Franco (17) wat aan die begin van die inperking pret gehad het in 'n opblaas swembad. Jan het 'n biltong geskenkpak wat deur Bella's Biltong in Dalview geborg is, gewen.
Met die oog op Vadersdag wat vandag (Sondag) gevier word, het die Herald ‘n fotokompetisie aangebied.
Pa Cliffy Naidoo (55) saam met sy seun, Tyrone (30), en dogter, Tarryn (17).Renier Roodt (42) en sy kinders, Wihan (14) en Cheree (16), voor die Voortrekker Monument in Pretoria.Wikus Barnard (35) en sy twee oogappels, Juan-mari (11) en Wiané (2).Clinton Thomas (33) en sy dogter, Abigail (7), deel ‘n prettige oomblik.Albi Viljoen het die foto ingestuur van haar pa, Dawid du Plessis (55), haar man, Jaco Viljoen (35), en hul seun, Jaco (10). Sy vertel dat die drie gereeld saam braai.Wikus Barnard (35) deel ‘n baie spesiale band met sy skoonpa, Johan Bronkhorst (58).Bennie Smith (39) en sy kinders, Adrian (14) en Melissa (18).Clinton Thomas (33) en Shaun-d Thomas (9) by die Redstar Renbaan.
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms: