Kersfeesliggies laat huis na sprokieswêreld lyk
Inwoner Alizia Enslin het gesê dat die liggies elke aand vanaf 7nm tot 10nm sal brand.

Die feesseisoen is amptelik hier en daarmee saam is daar oral in die dorp huise wat met duisende skouspelagtige Kersfeesliggies versier is.
Een so ‘n huis is te Rossouwstraat 49, Minnebron, geleë.
Indien jou huis ook met Kersfeesliggies versier is stuur ‘n foto en e-pos na minev@caxton.co.za
Lees: VIDEO: Kersfeesliggies laat huis na sprokieswêreld lyk
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:![]()
![]()
![]()
![]()
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter



