Local newsNews

Deel idees by die GPF se jaarvergadering

Inwoners word aangemoedig om die vergadering by te woon.

Die Brakpan Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) sal sy algemene jaarvergadering op 10 Februarie hou.

Die vergadering sal om 19:00 by die NG Kerk Dalview in Actonstraat, Dalview, plaasvind.

Inwoners word aangemoedig om dit by te woon en saam idees te deel of kwessies te opper oor die bekamping van misdaad.

Covid-19 protokolle sal nagekom word.

Kontak die voorsitter, Apie Peens, by 076 754 2330 of die sekretaresse, Lisa Jordaan, by 073 335 3947 vir enige verdere navrae.



LEES OOK: Brakpan CPF to hold AGM

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button