Local newsNews

Happenings

What is happening in town?

12 Februarie

‘n Mark word vanaf 10:00 by Cosy Corner in Brenthurst gehou. Dit word deur Brakpan4Brakpan aangebied en die toegang is gratis. Die publiek word egter versoek om‘n donasie van nie-bederfbare kos saam te neem wat aan minder bevoorregte gesinne geskenk sal word. Skakel Belinda Coetzer by 076 167 4328 vir meer inligting.

26 Februarie

‘n Rissie-fees word vanaf 09:00 by Cruise Inn (Hartjie van die Parkie), wat te Denneweg 73 geleë is, gehou. Die toegang is gratis en persone wat stalletjies van hul eie wil bespreek kan vir Louis Kluin by 076 597 2273 kontak

.• February 26
Fund-raising in the form of a Donkey Derby will be held in aid of Lindie Pienaar (cancer patient) at the Boksburg Rugby Club. Tables seating 10 people can be booked at R1 000 per table. Own snacks are allowed and a cash bar will be available. Contact Sonja Jacobsz on 082 452 7831 to book tickets

.• February 26

The Local Choice Pharmacy Audie, situated at 552 Prince George Avenue, will host a blood drive from 09:00 to 15:00.

27 Februarie

Die Just Wheels Motorklub se opedag word by die klubhuis, wat te Kitzingerlaan 69 geleë is, gehou. Die dag bied die perfekte geleentheid vir oud en jonk om ’n genotvolle dag te beleef. Voertuie word uitgestal, vlooimark- en kosstalletjies kan besoek word en vermaak word deur die loop van die dag aangebied. Persone wat stalletjies wil bespreek kan vir Hannetjie van der Mescht by 082 263 7567 skakel.

General

A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good quality clothing available at discount prices. Call Hester Bosch (083 307 0649).

If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fund-raisers etc.

The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to Thelma@caxton.co.za

Related Articles

Back to top button