Die Anker se eerste krieketspan het gedurende die vakansie deelgeneem aan die Brits Winterweek. Elke span het drie wedstryde gespeel wat 20 en 50 boulbeurte ingesluit het.
Die Anker het al drie hulle wedstryde gewen en is sodoende aangewys as die span van die week. Matthew Smith is ook aangewys as die kolwer van die week.
Wedstryd 1 (20 boulbeurte): Die Anker wen met 11 lopies teen Pretoria Noord.
Wedstryd 2 (50 boulbeurte): Die Anker wen met 53 lopies teen Wonderboom.
Wedstryd 3 (50 boulbeurte): Die Anker wen met agt paatljies teen Pretoria Noord.
LEES OOK:
LEES OOK:
Inwoners rol moue op om dorp skoon te kry
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



