Local newsNews
Vollas sorg vir skouspel by opedag
Interessante Volkswagens uit alle era’s was te sien by die opedag.
Liefhebbers van voertuie en veral Volkswagen Beetles was Sondag in vir ‘n fees by die Just Wheels Motorklub se opedag.
Meer as 60 Volkswagens het gesorg vir ’n skouspel soos min.
Ander Volkswagens soos kombi’s, Golfs, Passats en ‘n Type3 stasiewa, wat baie skaars is, was ook te sien.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!









