Local newsNews

Anker hokkiespanne vaar goed

Die twee spanne gaan deur na die Ekurhuleni eindspele.

Hoërskool Die Anker se o15 hokkiespan het Saterdag by Hoërskool Delmas teen Hoërskool Stoffberg gewen, en hulle eerste span het met Hoërskool Birchleigh afgereken.

Die twee spanne gaan nou teen die Hoër Volkskool, Heidelberg en Hoërskool Brandwag in die Ekurhuleni finaal speel.




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button