Local newsNews

Stoffberg netbalspan wen liga

Die skool is baie trots op die dogters se prestasie.

Hoërskool Stoffberg se o19b netbalspan het die seisoen op ‘n hoë noot afgesluit toe hulle verlede Vrydag as Ekurhuleni ligawenners weggestap het.

Die wedstryd het op Laerskool Concordia se bane plaasgevind.



ALSO READ: Anker netbalspan is bobaas

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button