Local newsNews
Rolspelers vat hande tydens massapatrollie
Die oogmerk is om samewerking tussen veiligheidsrolspelers op plaaslike vlak te verbeter.
AfriForum-buurtwagte regoor die land het op 13 Oktober deelgeneem aan ’n nasionale massapatrollie.
In Brakpan was dit ook die geval waar lede van die Brakpan-tak vergesel is deur onder andere sekuriteit maatskappye van die dorp asook lede van die Brakpan gemeenskapspolisiëringsforum (GPF).
Die doel van die massapatrollie was om AfriForum se buurtwagte op dieselfde tyd in hoë getalle te aktiveer om sigbaarheid te verhoog.
Die oogmerk is uiteindelik om samewerking tussen veiligheidsrolspelers op plaaslike vlak te verbeter.
ALSO READ: Panic as box of CVs and attendance register is stolen
ALSO READ: SANBS is going digital to improve donor experience
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



