Local newsNewsSport
Geniet ‘n rondte veerpyltjies
Enigiemand wat belangstel kan opdaag en die drag is informeel.
Persone wat daarvan hou om veerpyltjies te speel of dalk meer van die sportsoort wil leer kan vanaand (Vrydag) ‘n sosiale veerpyltjie aand by die Kingsway Klub bywoon.
Daar sal ‘n inskrywingsfooi van R30 wees en prysgeld vir die eerste en tweede plek wenners, na aanleiding van die inskrywings, is op die spel.
Die klub is geleë te Kingswaylaan 108a en die eerste rondte veerpyltjies sal om 20:00 plaasvind.
Vir meer inligting, skakel vir Mariska Otto by 063 880 1441.
ALSO READ: Ekurhuleni East Darts Association to hold AGM
ALSO READ: Brakpan Rugby Club to hold AGM
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.