Local newsNews

Sonnies katrol die visse in

Die skool is baie trots op hul hengelaars.

Leerders van Sonneveld Akademie het op 9 Maart aan ‘n hengelkompetisie by Trichartsfontein Dam deelgeneem en baie goed gevaar.

Die skool het drie medaljewenners gehad. Hulle is Eben Botha (eerste), Iwan Botha (tweede) en Wessel Delport (derde).


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button