Local newsNews

Aries woeker met hul entrepreneurskap

Die entrepreneursdag is ‘n gereelde instelling by die skool, wat deur almal geniet word.

Leerders van Laerskool Die Arend het verlede Woensdag die geleentheid gekry om na hartelus by stalletjies rond te snuffel, tydens die skool se gereelde entrepreneursdag. Jong entrepreneurs het op baie vindingryke wyse stalletjies beman en fluks sake gedoen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button