Local newsNews

Bejaardes ontvang warm serpe

’n Groot hoeveelheid serpe is gebrei deur flukse breiers.

Die Springs-tak van Solidariteit Helpende Hand het met die hulp van flukse breiers, onlangs ’n groot hoeveelheid serpe aan bejaarde inwoners van die dorp uitgedeel in afwagting op die winter wat vinnig op pad is.

Die voorsitter van die tak, Martie de Villiers (tweede van links) staan hier by Berdene Badenhorst, Ruth Malan en Ina van der Schyff wat gehelp het met die breiwerk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Themba Vukeya

Experienced journalist and news editor skilled in creating compelling digital content. Expertise includes breaking news, feature writing, and engaging storytelling across diverse stories.

Related Articles

Back to top button