Local newsNews

Stokou Peugeot laat koppe draai by ope dag

Soos gewoonlik was die Just Wheels Motorklub se maandelikse opedag op Sondag ’n miernes van bedrywighede, waar besoekers ‘n aangename oggend kon beleef.

Soos gewoonlik was die Just Wheels Motorklub se maandelikse opedag op Sondag ’n miernes van bedrywighede, waar besoekers ‘n aangename oggend kon beleef.

Die uitstalling van ’n groot verskeidenheid voertuie is ’n groot trekpleister en aan vermaak vir oud en jonk is daar ook nooit ‘n tekort nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button