KleuterZone Kleuterskool in Dalview het onlangs ‘n loopbaandag aangebied waartydens die kleintjies hulle kon aantrek volgens wat hulle eendag wil word.
Eben Swart wil graag 'n krieketspeler wees.
Isabella Christina Erxleben wil graag brande blus wanneer sy groot is.
Drieling Siphosethu, Sibongakonkhe en Smangaliso Dlamini wil almal in die mediese veld werk.
Otsile Masilo wil ook 'n brandweerman word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!