Local newsNews
Dalwer langasems dring deur provinsiale byeenkoms
Die drie atlete het baie goed gevaar by die D5 byeenkoms.
Drie landloop atlete van die Laerskool Dalview het deurgedring na die Gauteng byeenkoms.
Twee van die drie, Trinity Henning en Calem Roberts het eerste plekke behaal by die D5 byeenkoms, en Megan-Ann Roberts het ‘n tweede plek behaal.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



