Local newsNewsSport
SAs wink vir langasem Mikayla
Mikayla is ook genooi na 'n huldeblyk seremonie wat 18 September gaan plaasvind.
Die twee langasem sussies, Mikayla (10) en Melany (12) Mans hou aan om hul teenstanders in die stof te laat.
Mikayla het Saterdag ‘n derde plek behaal by die Gauteng Skole Atletiek landloop byeenkoms. Melany het ‘n 31ste plek behaal.
Die twee Laerskool Brakpan-Oos leerders het in Gauteng-Oos kleure gehardloop, en Mikayla het haar wedloop voltooi met ‘n tyd van 7:51.62.
Sy sal nou vir die Gauteng span hardloop by die SA skole landloop byeenkoms, wat op 27 en 28 September in Kimberley in die Noord-Kaap plaasvind.
LEES OOK: Get colourful for a worthy cause
LEES OOK: Somme maak is dié Sonnie leerders se kos
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




