Local newsNews

Stoffie skuts sien uit na SAs

Die vier skuts gaan binnekort in Modimolle, Limpopo aan die SAs deelneem.

Vier skuts van die Hoërskool Stoffberg gaan vanaf 22 tot 26 September aan die SANSSU SA Skyfskietkompetisie in Modimolle, Limpopo, deelneem.

Die seuns het hierdie jaar aan ses ligawedstryde deelneem by Hoër Tegniese Skool, Springs, en baie goed presteer. Stoffberg het twee veer skuts en twee sporter skuts.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button