Local newsNews
Tweedy Park inwoner vier 92ste verjaarsdag
Geen moeite is ontsien om die partytjie 'n onvergeetlike een te maak nie..
Daar is natuurlik goeie rede om fees te vier wanneer ‘n mens 92 jaar oud word en op 6 September, het Freda Botha presies dít gedoen.
‘n Genotvolle partytjie, volgens ‘n Franse tema, is by die Eric Holdtman Dienssentrum gehou. Freda is een van die oudste inwoners in Tweedy Park kompleks.
LEES OOK: CoE prioritises Tweedy Park lifts
LEES OOK: Repeat burglary victim tired of feeling unsafe at Tweedy Park Old Age Home
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



