Local newsNewsSchools
Laerskool Dalview vier Internasionale Onderwysersdag in styl
Die leerders het darem nie vir die onnies klasgegee nie, net soos hulle aangetrek.
Internasionale Onderwysersdag, wat op 5 Oktober plaasgevind het, is op ‘n prettige wyse by die Laerskool Dalview gevier. Die leerders het aangetrek as onderwysers, en onderwysers as skoolkinders.
ALSO READ: Brakpan SAPS warn: Cybercrimes spike, seniors most targeted
ALSO READ: Slap Fighting showdown: Pieter ‘Bulldog’ Vorster vs Johan ‘The Beast’ Borman in Midrand
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




