Local newsNews
Die Arend Kersmark skop feesseisoen af met hope pret
Die skool het seker gemaak dat daar iets vir almal was.
Laerskool Die Arend het die afgelope naweek hul Kersmark gehou, met stalletjies, ‘n talent kompetisie, perdryritte en hope pret. Daar was ook paintball en ander speletjies en aktiwiteite waaraan die besoekers kon meemaak.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





