Local newsNews

Tutela se kantoor verskuif

Die kantoor, voorheen in Northdene Straat 106a, word nie meer gebruik nie.

Die kantoor van Tutela Gesinsorg in Brakpan het verskuif na Victorialaan 73, op die perseel van die NG Kerk, Moedergemeente.

Tutela se kantoor kan gevind word by die parkeerterrein aan die agterkant van die kerksaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button