Local newsNews
Leerder ryg die sertifikate in
Dié graad drie leerder het die beste in sy graad gevaar vir 2024.
Anton Bates, ‘n Graad Drie leerder aan Die Heuwel Christian School is vanjaar die top presteerder in sy graad.
Anton het silver sertifikate ontvang vir Afrikaans eerste addisionele taal, wiskunde en lewensvaardigheid.
Hy het ook ‘n brons vir Engels, huistaal ontvang.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



