Local newsNews

Stoffie oud-hoofseun behaal uitstekende punte in Alpha Wiskunde

Die oud-hoofseun het 'n onderskeiding behaal in sy Alpha Wiskunde eindeksamen.

Die 2024 hoofseun van die HoĆ«rskool Stoffberg, Calie Boshoff is die trots van sy skool vir sy prestasie in Alpha Wiskunde, waar hy ‘n punt van 86% behaal het in sy eindeksamen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button