Langalihle Gumede was die beste atleet onder die junior dogters.
Laerskool Môrewag het onlangs hul prestige aand gehou, waar top leerders in verskeie kategorieë aangewys is en toekennings ontvang het.
Dean van Zyl was die veelsydigste sportster, en beste langafstand atleet.
Kieran Venter is die skool se beste krieketspeler.
Nitayle Steinmann was die senior kultuurster vir die jaar.
Zian Andrews is die jaar se beste sixes krieketspeler.
Ashley Visser het 'n toekenning ontvang vir die hoogste punt in natuurwetenskappe. Foto's: Verskaf
Amahle Dhlamini het die Beste Woema hokkiespeler- en hoogste punt in lewensoriëntering toekennings ontvang.
Tammy van der Watt het die hoogste punte in Engels, Afrikaans, ekonomiese- en bestuurswetenskappe, tegnologie en sosiale wetenskappe bereik. Sy is ook die beste netbalspeler.
Ezra Fisher is die Môrewagter van die Jaar.
Jessica Breytenbach het die beste sportster trofee ontvang.
Katlego Tshela het die hoogste punt in kuns en kultuur bereik.
Liané Prinsloo was die beste Fast 5 netbalspeler.
Langalihle Gumede was die beste atleet onder die junior dogters.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!