Local newsNewsSchools

Dalwer behaal twee tweede plekke by SA’s

Die skool is baie trots op hul top atleet.

Laerskool Dalview se top atleet, Gerhard Booysen (Graad Sewe), het op 22 Maart aan die SA Skole Atletiek Kampioenskappe deelgeneem en twee tweede plekke behaal in die gewigstoot- en diskus items.

In gewigstoot het hy ‘n afstand 14.66m aangeteken en in diskus het hy sy tweede plek met ‘n afstand van 45.73m behaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button