Local news

Laerskool Brakpan-Oos vier tweelinge op Nasionale Tweelingdag

Dubbele vreugde het geheers by Laerskool Brakpan-Oos waar 13 tweelingpare bymekaargekom het om Nasionale Tweelingdag te vier.

Die Laerskool Brakpan-Oos het Nasionale Tweelingdag gevier, ’n dag wat gebaseer is op die jaarlikse tweelingfees wat sedert 1976 in Ohio, VSA, gevier word.

Die fees vind van 7 tot 9 Augustus plaas, maar Brakpan-Oos het die geleentheid op 7 Augustus gevier.

Dertien pare tweelinge het op die pawiljoene langs die skool se rugbyveld bymekaargekom vir ’n spesiale foto ter viering van hul unieke band.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button